Welkom by
Midstream Familie Kerk
Die kerk is ‘n instrument waardeur God sigbaar word en werk in die wêreld. Die kerk is die byeenkoms vir die gemeenskap van gelowiges om jou geloof in God en jou liefde vir jou medemens uit te leef. Midstream Familiekerk is ‘n rustige tuiste vir besige mense. So kort geskiedenis oor MFK kan mens dadelik vertel wat verwag kan word wanneer die gemeente besoek word.
NUUS
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.